Give them something to hug and love that speaks to them in their own heart language from God’s Word. Give them a Wildlife STORY TELLER animal with audio Bible inside. Many children are left with out parents as a result of HIV / Aids and other reasons. Many suffer abuse of various natures. These children need love and the Good News of Jesus Christ.
Wildlife STORY TELLERS — different soft, furry critters — share audio Bible stories with children and adults around the world in their own native tongue. The stuffed tigers, elephants, bears and others can be loaded with recordings in over 5,000 languages and dialects. When you place these animals in the hands of children and adults, it is a tactile reminder of God’s love.
More information on the Wildlife Story Tellers here.
Radio Onderhoud met Johan Grobler deur Jeannette Geldenhuys
15 Mei 2015
Radio Rosestad het op Vrydag ‘n kort telefoniese onderhoud met Johan Grobler oor die MegaVoice Media Sentrum vir Suider Afrika uitgesaai. MegaVoice se Bybels in klank is ideaal geskik vir die wat nie kan lees nie.
Johan het genoem van die volledige Afrikaanse, Sesotho en Engelse Bybels. Jeanette het die luisteraars herinner dat dit ideaal is vir plaaswerkers.
Om na die boodskap te luister klik hier of klik regs en stoor om later te luister (1.3MB en so 4 minute 35 sekondes.
Jeanette Geldenhuys – Radio Rosestad
Die onderhoud is gelei deur Jeanette Geldenhuys. Meer oor haar op Radio Rosestad se webwerf. Klik hier.
MegaVoice leads with a range of solar powered audio Bibles with Intuitive Keypads
In selecting an audio player the key layout is important. It is even more important if the users are not literate or visually impaired. The MegaVoice Envoy S launched early 2014 also introduced a very innovative concept in its keypad. This is not the first MegaVoice player with raised-buttons, the old Ambassador also had raised-buttons. As early as September 2012 MegaVoice introduced the innovative layout with the Envoy Micro.
The keys are raised to assist the blind. Only about 12% of the blind can read Braille but the raised keys are very easy to feel and locate.
The layout of the keys are intuitive which means it is where you would expect them to be!
MegaVoice introduced its smallest digital audio player, the Herald. The Herald is lightweight and cost effective – ideal for teaching and training. Its intuitive, raised-button keypad makes navigating hundreds of hours of audio and Scripture content quick and easy – even for the elderly or blind.
A solar powered audio player is much more than an ordinary commercially available mp3 player. For more information on these products please visit www.megavoice.com
Die weeklikse radio program “So Stuur Ek Julle” op Radiokansel gee terugvoer en inligting rondom sending en evangelisasie. Die Here Jesus het vir sy dissipels die opdrag gegee om te gaan en dissipels te maak. Matt 28:19 – 20
19 Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en 20 leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”
Murray Louw inspireer en lig die luisteraars weekliks in oor die uitbreiding van die Koningkryk wereldwyd. Hy voer gereeld kort onderhoude met sendelinge.
Dit was my voorreg om onlangs meer oor MegaVoice te vertel. Hier is ‘n kort uittreksel van die program met ‘n getuienis van ‘n man wat tot bekeering gekom het en as leek begin het om te evangeliseer. ‘n MegaVoice Bybel het hom gehelp om dit op ‘n meer Bybelse manier te kan doen.
Om na die boodskap te luister klik hier of klik regs en stoor om later te luister (1.7MB en so 6 minute)
Die program skedule is tans (8 November 2015) Sondag 12h30 en herhalings op Dinsdae om 01h30 en Saterdae 16h00. Die program duur ongeveer 30 minute. Luister op die Internet of MW 657kHz.
There are many people in the world who cannot read. Just in Africa there are about 790 languages without the Bible. Among the unreached peoples the levels of literacy is even higher. In this seminar we will define the problem of literacy and oral cultures. Solutions will be explored and testimonies from the field will be shared. Africa is the continent with the lowest literacy levels. References and resources will be listed for those who want to explore further. Download the presentation in pdf One slide per page or Two slides per page.
Presented at Missions Fest 2014 on Saturday 6 September 2014 at 12h00 at Hatfield North.
Ons nooi u uit om meer te kom hoor van Theo en Mignonne Schumann wat sedert 2009 op Ibo eiland in Noord Mosambiek woon. Hulle werk onder die Mwani volk wat sowat 110,000 tel. Die volk is geheel ‘Onbereik’. Hoewel hulle in vrede tussen die moslems mag woon is dit duidelik dat hul werk ook ‘n langsame proses is. Vriendskap Evangelisasie neem tyd, toewyding en volharding. Hulle beleef dat daar vordering is, maar dan ervaar hulle ook die teenkanting van die Moslem Leierskap van die Eiland. Die erfenis van die Eiland is gegrond in die slawehandel wat oor honderdejare gestrek het. Armoede op die Eiland is baie ernstig en daar is min of geen werksgeleenthede vir die plaaslike mense nie.
Kom hoor hoe hulle ‘n groot invloed in die gemeenskap het. Hulle gebruik ook die MegaVoice Envoy in hulle bedienning.
Kom drink ‘n koppie koffie of tee saam na die aanbieding.
PLEK: Constantia Park Baptist Church, 645 Rudolf street, Constantia Park, Pretoria
GPS -25.813511, 28.278075
Datum en Tyd: Dinsdag 10 Junie 2014, 19h00 – 20h45
RSVP: Johan Grobler, 082 653 4783, Stuur eposPlek is beperk. Daar is nog plek. Laat weet asseblief sodat ons genoeg koffie en tee kan reg sit! Laat weet asseblief voor Maandag 9 June 15h00